woensdag 10 maart 2010

Het wordt mooi weer en warm

Het is alweer een tijdje geleden dat ik hier iets geplaatst heb van Amanda Strydom.(foto van de cd-hoes)


Afgelopen december heb ik na haar optreden in Oss haar laatste cd " Kerse Teen Die Donker " gekocht.
Hieronder een nummer van deze cd:  Mooiweer En Warm
Op momenten dat het soms wat minder gaat en wie kent dat niet is dit een aardig liedje om naar te luisteren met prachtige zinnen, zoals:      " Almal het iets om te dra "
                               en

         " 'n sakdoek nat met ou verdriet "

Hieronder de tekst met onderaan een kort lijstje met toelichting.





Almal het iets om te dra(1)
'n kruis, 'n  frons, 'n wonderbra
'n sakdoek nat met ou verdriet
Of 'n halssnoer uit onthou(2) gegiet

'n graf, 'n plaas(3), 'n monument
'n tyd, 'n plek, 'n grys lament(4)
'n dagboek vol selfverwyt
of 'n rugzak met die inhoud kwyt

Maar vandag is het mooiweer en warm
Vandag is die lewe een lied
Voel die son op jou skyn, laat jou sorge verdwyn
dis(5) mooiweer en warm by my

Verlore nommers en adresse
Vergete prinse en prinsesse
Die verkeerde lotto nommers: 36, 34, 32
'n boord(6) vol met brommers(7)

Al die boeke wat verdwyn het
Drome wat gekwyn het
Spieëls (8) wat oudgeword het
En almal wat tekort het

Minnaars wat verdwyn het
Drome wat gekwyn het
Spieëls wat oudgeword het
En almal wat tekort het

Maar vandag is het mooiweer en warm
Ja vandag is die lewe een lied
Laat die son op jou skyn en jou sorge verdwyn
dis mooiweer en warm by my

Almal het iets om te dra
'n kruis, 'n  frons, 'n wonderbra
'n sakdoek nat met ou verdriet
'n halssnoer uit onthou(9) gegiet

Maar vandag is het mooiweer en warm
vandag is die lewe een lied
Laat die son op jou skyn en jou sorge verdwyn
want dis mooiweer en warm

Vandag is het mooiweer en warm
vandag is die lewe een lied
Laat die son op jou skyn en jou sorge verdwyn
dis mooiweer en warm by my


(1)dra=dragen, (2)onthou=geheugen, (3)plaas=boerderij,
(4)lament=jammerklacht, (5)dis=dit is, het is, (6)boord=boomgaard,
(7)brommers=bromvliegen, (8)Spieël=spiegel, (9)onthou=herinnering


                                   Laat die son op jou skyn!


                                             © jeer  2010